In 2022 het ons paaie in Potch gekruis. Soos ons George ken was hy bietjie skaam om die eerste move te maak waar Dané toe bietjie leiding moes neem ;) Dit was 'n geval van die "regte persoon verkeerde tyd"! In 2024 het ons paaie weer gekruis waar albei dadelik besef het die koeël is deur die kerk. Met 2026 insig is ons baie opgewonde vir wat voorlê vir ons liefdes verhaal.