Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
September 20, 2025
Elandskloof, Greyton, Western Cape

Mieke & Francois

    Tuis
    Dinge Om Te Weet

Dinge Om Te Weet

Question

Kleredrag - Formeel

Answer

Asseblief geen denim nie

Question

Is dit 'n naweek troue?

Answer

Ja! Ons gaan die hele naweek fees vier so arriveer asseblief reeds die Vrydag aand.

Question

Is daar geskenk voorkeure?

Answer

Om die naweek met ons familie en vriende te kan spandeer is reeds die grootste geskenk waarvoor ons kan vra! Indien jy wel ‘n geskenk wil gee sal 'n bydrae tot ons honeymoon fonds opreg waardeer word! 'n Geskenk register sal nader aan die tyd opgestel word indien jy verkies om iets daarop te koop. Baie dankie! Bank besonderhede: Mieke van Schoor Absa tjek 4088168117

Question

Is daar sein?

Answer

Daar is geen sein op die plaas nie. Daar is wifi by sekere huisies en by die hoof venue. Maak asseblief seker jy Google Maps voordat jy by die venue aankom en weet waat jou verblyf is.

Question

Is die huisies self-sorg eenhede?

Answer

Die huisies het braai geriewe, hout en alles wat jy benodig het om kos te maak. Daar sal aandete verskaf word die Vrydag en Saterdag aand. Die res van die etes is self-sorg.

Question

Kan enige kar by die venue uitkom?

Answer

Die pad tot by die venue is grondpad, maar jy kan met enige voertuig daar uitkom.

Question

Kan ek net een aand kom?

Answer

Ons vra dat alle gaste die Vrydag aand arriveer. Die verblyf het ‘‘n minimum van twee nagte.

Question

Kan ons oefen?

Answer

Ja! Daar is lekker fiets ry paadjies en draf roetes naby en op die plaas.

Question

Moet ons handoeke en beddegoed bring?

Answer

Nee, die verblyf sal dit verskaf.

Question

Moet ek my swembroek bring?

Answer

Indien die weer saam speel, is jy welkom om in die dam te swem.

Question

Hoeveel kos die verblyf?

Answer

Die verblyf is gratis vir alle gaste. Ons vra dat jy asb albei aande oorslaap indien jy gebruik maak van die verblyf.

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms