Hotel
Al die verblyf word geboek en betaal aanlyn. Volg die volgende stappe met die verblyf link aangeheg om te bespreek: As die bladsy oop gemaak is, gaan tot by die begin van die bladsy en kies die check in en check out datums, dan klik jy op check availability om te sien watse kamers nog beskikbaar is. Die verblyf pryse is 40% dicount ingesluit vir al die trou gaste. Die discount is vir die Donderdag, Vrydag en Saterdag aande. Maak dubbeld seker dat jy bespreek het.