Voor of teen die 20 Desember 2025
Die seremonie begin stiptelik om 16:00 Ons versoek dat alle gaste reeds om 15:30 daar is.
Kinders is met liefde welkom by die troue.
Daar is beperkte hoeveelheid verblyf beskikbaar. Volg die link aangeheg by die verblyf. Verdere vra kontak vir Out Of Nature .