Soos julle vir Nicole ken weet sy presies wat sy wil he so die manne moet asseblief swart pakke met swart dasse dra en dames moet formele kleurvolle aandrokke aantrek.
Julle teenwoordigheid is meer as genoeg vir ons. As julle ons wil bless met 'n geskenk kan julle 'n bedrag vir Eswee oorbetaal. SW Bothma FNB 123456789