3:30 pm - 4:15 pm
Ons vra dat die gaste asseblief formeel sal aantrek. Al die mans moet swart pakke met swart dasse dra en die dames kleurvolle formele aand rokke.
Neem asseblief julle sitplekke teen 03:00 pm.
4:15 pm - 4:30 pm
4:30 pm - 6:00 pm
6:00 pm - 11:45 pm
Kom vier ons huweliksbevestiging saam met ons, daar gaan lekker kos en goeie musiek wees.
Kontant kroeg beskikbaar.