Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Esmarie & Roelf

Info

The Wedding Website of Esmarie Booysen and Roelf Kotze

Saturday, March 28, 2026

Wedding Day

3:00 pm

Kleredrag is semi-formeel. Mans – chino’s met ’n netjiese opknoophemp en ’n das. Dames – iets stylvol en gemaklik waarin jy die dag ten volle kan geniet. Ons troukleure is vrolik en kleurvol, daarom is daar geen vaste kleurkode nie. Jy is welkom om enige kleur te dra waarin jy gemaklik en mooi voel. Ons vra net dat dames asseblief wit vermy. Laastens: geen jeans, asseblief.

Geskenkwenk: Jou teenwoordigheid is vir ons die grootste geskenk. Maar as jy graag wil bydra, sal ’n kontantgeskenk ons help om saam aan ons toekoms te bou.