Geniet ons troudag saam met ons in semi-formele kleredrag. Vir die res van die naweek bring iets gemaklik en iets warm vir die aand.
Ja, daar is genoeg slaapplek op die venue vir al ons gaste ❗️bookings en betalings word via die bruidspaar gemaak❗️ Ons sal verkies as al ons gaste op die venue slaap. Sodra ons al die getalle ontvang het, sal ons jou kontak rakende die verblyf opsies en betalings.
Ja daar is, die kroeg is SLEGS kontant met geen kaart fassiliteite. 'n Betaling kan vooraf gemaak word aan die venue vir 'n tab indien jy sou wou. Kontak ons gerus rakende meer inligting.
Ja, baie belangrik maak seker jy het kontant of 'n werkende kredietkaart byderhand.
Ja, jy kan jou drink ding voorsien vir die Vrydagaand. Die perseel het streng reëls betreffende drank/eie drinkgoed tydens die funksie. Ongelukkig mag GEEN eie drank gedrink word tydens die canapé en onthaal nie. Jy kan weer jou eie drank geniet na 00H00.
Ja, 'n corkage fee is van toepassing. kontak gerus vir meer inligting. Die betaling word vooraf gemaak.
Ongelukkig weens beperkte gaste kan ons net gaste akkomodeer met 'n formele uitnodiging. Ongelukkig word geen kinders toegelaat indien hul nie 'n uitnodiging ontvang het nie.
Nee, die grondpad word mooi omgesien na en in die venue. 'n Kode sal gegee word vir die hoofingang, wag asb vir die hek om toe te gaan voor jy verder ry.
Die volgende kan geniet word: visvang (Bass, bring jou eie toerusting), stap, bird watching en swem
Kontak gerus vir meer inligting of duidelikheid. Elizna - 066 289 2195