Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Belangrike inligting

The Wedding Website of Elizna von Allemann and Ruan Mynhardt
Ons hou 'n naweek troue! Dit sal vir ons lekker wees as jy die naweek saam met ons geniet. Gebruik die "RSVP" skakel om aan te dui of jy die Vrydag en/of Saterdag saam met ons gaan kuier. 🕺🏻 Gaste kan van 13H00 arriveer Vrydag middag, sleutels word oorhandig by ontvangs, na 17H00 sal jou sleutel in die deur hang. Arriveer Saterdag by die Boom venue 14H30 vir 15H00 vir die seremonie. Gebruik die reis skakel vir aanwysings na die Cliff venue. Gaste moet asb hul eie etes en drinkgoed voorsien Vrydagaand en Saterdagoggend. Daar is voldoende kombuis fasiliteite en eetgerei beskikbaar om etes voor te berei. Ons beplan 'n braai vir die Vrydag aand, hout en bykosse sal voorsien word. Daar sal 'n lekker Sondag ontbyt wees. Gebruik asb die "RSVP" skakel of jy die braai en ontbyt gaan bywoon. 🥩 🍳 Ons waardeer jou teenwoordigheid maar indien jy graag 'n geskenk wil gee, 'n geldjie vir die wittebrood is 'n goeie idee. 🏝️

Friday, March 6, 2026

Vrydagaand

Fri, Mar 6, 2026, 1:00 pm - Sat, Mar 7, 2026, 12:00 am

‼️ Bring asseblief eie chop en dop vir die Vrydagaand.

Saturday, March 7, 2026

Ons Troudag

Sat, Mar 7, 2026, 2:30 pm - Sun, Mar 8, 2026, 3:00 am

Sunday, March 8, 2026

Sondag ontbyt

8:00 am - 11:00 am