6:00 pm
Nie-verpligtend
Kom deel in die vieringe voor die troue. Bring asseblief eie vleis, drinkgoed, kampstoel & eetgerei. Bykosse sal voorsien word.
1:00 pm - 11:00 pm
So warm soos in die dag, so koud word dit in die nag! Ons voorsien warm liefde en skarlaken vure, bring asseblief jul eie snoesighede.