Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Rynhardt & Esté

    Tuis
    Reisreëlings

Reisreëlings

The Wedding Website of Rynhardt Greyling and Esté Strydom
🚘 Vanaf Bloemfontein: 183km Bloemfontein - Ladybrand - Clocolan 🚘 Vanaf Johannesburg: 378km Johannesburg - Kroonstad - Ventersburg - Senekal - Marquard - Clocolan 🏠 Verblyf op die venue is ongelukkig reeds gereserveer. Indien daar 'n kansellasie is, sal ons julle teen Augustus in kennis stel. Loer gerus intussen na 'n paar alternatiewe opsies.

House Or Rental

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm

Clocolan, FS 9735, South Africa
 

The Cabin Rustic Cottages and Guest farm beskik oor 3 kothuise en 'n gasteplaas met 'n bungalow. ☎️ 071-212-6337 🚖 15km vanaf Zuikerkop 💏 Kapasiteit: 23 persone 🏷 Vanaf R850 vir 2 mense per nag

House Or Rental

Ben Nevis Cherry Cellar & Guest Farm

Ben Nevis Gasteplaas bied 'n keuse van verblyf-opsies op 'n kersieplaas aan die voet van Clocolanberge, slegs 6 km buite Clocolan op die R708. Gaste word begroet met hartlike plaas-gasvryheid. Jy kan kies tussen B&B-verblyf of jy kan die plaaslewe op die proef stel in 'n selfsorg-chalet. Daar is 'n klein kampeerplek met kragpunte, ablusiegeriewe en ruimte vir 5 karavane of 8 tente op die perseel. Verblyf word ook in 2 selfsorg-eenhede en 'n en suite-kamer vas aan die hoofhuis met 'n privaat ingang vanaf die stoep aangebied. ☎️ 072-205-7328 🚖 21km vanaf Zuikerkop 💏 Kapasiteit: 59 persone 🏷 Vanaf R850 vir 2 mense per nag

House Or Rental

Vlakbult Guest Farm

Dié ou plaashuis is gerestoureer en bied slaapplek vir 12 gaste in unieke, knus, ongekunstelde kamers. Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike sitkamer, eetarea en 'n kombuis. Dit is ideaal vir 'n sakekonferensie of 'n familiekuier. Ontbyt, middagete en aandete is op versoek beskikbaar. ☎️ 079-412-2555 🚖 18km vanaf Zuikerkop 💏 Kapasiteit: 18 persone 🏷 Vanaf R500 vir 2 mense per nag

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms