saam met jou wil ek in die kombuis dans tot jou lagplootjies die kommapunte van ons liefde en storie word, want my vir altyd begin en eindig by jou. jy is 'n avontuur en al my afdraaipaadjies sal op 'n manier ook by jou eindig. jy is waar ek al my dae wil eindig. - kaalwoorde ♥︎♥︎♥︎