3:00 pm
Our welcome event for all guests staying at Cherry Glamping. *Please check FAQ for cost Arriving in the Elgin Valley early on Friday afternoon you will be shown your tent and given time to settle in and make yourself at home. At this point you are free to introduce yourself to the resident Zebras, Ostriches and Springbok. 'n Welkom uitnodiging aan al die gaste wat op Cherry Glamping bly. Nadat julle by Cherry Glamping gearriveer het, sal jy na jou tent toe gewys word waar jy jouself tuis kan maak en die natuurskoon kan inneem. Daar is baie springbokke, sebras en volstruise op die plaas wat vrylik rond beweeg en mal is oor aandag. Veral die volstruise!
5:00 pm - 10:00 pm
Smart Casual
Fire will be lit mid afternoon in preparation for the evening. Bar will open from 5pm and last drinks at 9:45pm - saving ourselves for the big event tomorrow evening. Dinner will be served at 7pm. Om die trou naweek lekker af te skop, gaan ons 'n vuur in die middag aansteek ter voorbereiding vir die aand se kuier. Die kroeg sal oop wees vanaf 05:00pm en laaste rondte sal om 09:45pm wees. (Ons spaar ons energie vir die groot gebeurtenis more dis hoekom ons 09:45pm die kroeg sluit). Aandete sal om 07:00pm bedien word - dit is nie 'n 'fancy' ete nie maar gaan baie gesellig wees.
8:00 am - 10:00 am
A light breakfast and coffee will be served from 8am around the fire
4:00 pm
6:00 pm
While we are having our photos taken all guests are invited to have canapes and drinks at the reception area. A few games will be provided to keep you company. Na die seremonie gaan ek en Dennis fotos gaan neem op die eiendom, waar al die gaste dan uitgenooi word na canapes en drankies by die ontvangs area. Daar sal 'n paar speletjies wees om almal besig te hou totdat die trou paartjie arriveer.