Daar is ‘n kontantkroeg beskikbaar met kaartfasiliteite. Kontant word ook aanvaar. GEEN drinkgoed van buite af, is toelaatbaar nie.
Ongelukkig geen kinders nie.
Semi-formeel.
14:30 vir 15:00, Die diens sal om 15:00 begin.
Die venue is slegs tot 24:00 beskikbaar.