Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
April 9, 2022
Pretoria, Gauteng
#YouHadMeAtDeKlerk

Alwin & Zané

    De Klerk Troue
    Tydlyn

Ons is opgewonde om ons huweliksbelofte met jou te deel

Alwin De Klerk

and

Zané Prinsloo

#YouHadMeAtDeKlerk

April 9, 2022

Pretoria, Gauteng

Ons ontmoeting

“Ek het jou nie gekies nie, my hart het.”

In April 2014, was dit die jaar waarin ons, onverwags, ons harte op mekaar verloor het. Nooit het ons gedink dat ‘n vakansie - saam by die see - sou uitdraai in ‘n liefdesverhouding nie, maar wanneer twee harte mekaar vind, wie is ons dan om in die pad te staan van ware geluk en liefde? Dit leer mens weer dat jy jou pad kan beplan, maar die Here bepaal hoe jou pad gaan loop. Alles waarvoor ons só lank gebid het, het ons in mekaar gevind. Tot vandag toe, het ons die voorreg gekry om mekaar oneindig lief te hê en daarom het ons besluit om ‘n leeftyd saam te spandeer!

Ons verlowing

12 Julie 2020

Dit gebeur min dat die werklikheid beter is as jou drome, maar dié dag was veel meer as waaroor ons ooit kon droom! Dit is nie al dag dat ‘n reuse olifant, ‘n mandjie aandra met die mooiste diamantring daarin nie. Dit is ‘n oomblik wat jy wil hê moet - vir altyd - stilstaan, tog gaan dit só gou verby. ‘n Oomblik wat ons vir altyd in ons harte sal koester. Nou kan ons nie wag om ons spesiale dag saam met jou te vier nie!

Footer image
For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2024 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms