Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
September 5, 2026
15:00 - Lochs Hoek, Bloemfontein
#NaDieOosteVirAltyd

Deon & Dedray

Enige vrae?

Ons verstaan dat julle dalk ’n paar vrae het rondom ons groot dag. Indien julle nog vrae het, kontak ons gerus.
Question

Gereelde vrae?

Answer

Hoe laat moet gaste arriveer? Ons vra dat gaste ten minste 10 minute voor die seremonie by die venue sal wees om betyds sitplekke in te neem. ______________________________________________ Teen wanneer moet gaste RSVP? Bevestig asseblief julle bywoning teen 5 Julie 2026. ______________________________________________ Wat is die kleredrag? Die kleredrag is semi-formeel. Ons vra dat geen jeans of denims gedra word nie. ______________________________________________ Is kinders welkom? Ons vier hierdie dag as ’n volwasse geleentheid. ______________________________________________ Is daar parkering beskikbaar by die venue? Ja, daar is veilige parkering beskikbaar vir alle gaste. ______________________________________________ Is daar verblyf naby die venue? Ja, daar is verskeie opsies beskikbaar. Kyk gerus na ons akkommodasieblad vir meer besonderhede.