Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

FAQs

Question

Wanneer moet ons RSVP?

Answer

RSVP asb teen 1 Desember 2025

Question

Is dit 'n kindervriendelike troue?

Answer

Nee dit is ongelukkig nie net ons blommemeisies en ring draer gaan betrokke wees.

Question

Is daar 'n kleurskema?

Answer

Nie spesifiek nie Indien jy by die tema wil pas is die kleure: Olive Green, Nude, Sage, Redwood en Dusty pink

Question

Hoelaat begin die troue?

Answer

Die troue begin stiptelik om 3 uur