Ontspan die oggend op die plaas terwyl die bruids paar regmaak vir hulle groot oomblik. Koffie en beskuit sal voorsien word die oggend, ons beveel aan om `n ligte maaltyd saam te neem as middag ete.
Daar gaan `n kontant kroeg wees, slegs kontant kan aanvaar word. Wyn sal voorsien word.
Volg die skakel: https://drive.google.com/file/d/1GiS0QiDocmGyYlX9UP8ldO3SPRW7zl4B/view?usp=sharing
Volg die skakel: https://docs.google.com/document/d/1N-JXAe1PVp9OE1xOuK35qrRwDe6ibsta9Wp7L0OEsXc/edit?usp=sharing
Volg die skakel: https://drive.google.com/open?id=1ZobxHdFrnqNYDypP75qFSAb4viFL2s3D
Volg die skakel: https://photos.app.goo.gl/UaCW1VveLzQAAnBi8