5:00 pm
Vrydag aand: Kom kuier saam met ons vanaf 17:00, bring asseblief u eie drank. By-kosse en vleis sal voorsien word.
3:00 pm
Drag is semi-formeel (Gemaklike skoene word aanbeveel)
4:15 pm
Foto's en Canapés (4:15pm-6:15pm) Onthaal (6:30pm) Toesprake (7:00pm) Hoofgereg (7:30pm) Eerstedans (8:15pm)
8:30 pm
Kom eet ontbyt saam met ons die Sondag oggend 08:30. RSVP asseblief sodat ons kan seker maak daar is genoeg vir almal.