Venue en akkomodasie
VENEU:
CAMELOTTE WEDDING VENUE
HARTBEESPOORT, PLOT 10, R513
(sien aangehegte pad kaart of sit net venue se naam in GPS)
Ongelukkig is al die akkomodasie by die venue klaar vol bespreek.
Hier is n paar ander plekke wat naby die venue is vir akkomodasie:
Moonlight Backpackers Lodge - 072 262 3570
Dassie Palace - Lapa & Rest - 082 562 3894
Lake Motel - 021 253 1001
@four guest house.Brits - 082 224 6656
Cynthias Country Stay - 082 571 6127
(maak asseblief julle besprekkings voor af vir julle akkomodasie)