Belangrikke Inligting!

Die troue sal om 14h00 begin, dus maak seker julle is teen 13:30 al by die veneu.
RSVP ASSEBLIEF VOOR OF OP DIE 1STE NOVEMBER 2020
Daar sal n kontant kroeg wees vir die droe kele. (geen private verversings sal toe gelaat word)
Ons sou biter graag wou party tot die son op kom maar soos die lewe het elke plek hulle reels, die onthaal sal dus om 23:30
klaar maak.
ONS HOOP OM JULLE ALMAL DAAR TE SIEN OM DIE DAG SAAM MET ONS TE VIER!!!
Vir enge vrae of RSVP kontak ons gerus:
Ockert : 082 924 7738
David : 084 540 9016
(ONTHOU JULLE DANS SKOENE, WANT DAAR GAAN HARD GEDANS WORD)