Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
April 4, 2025
Bell and Blossom, Pretoria, Gauteng
#Gaan_Groot_Grové

Christo en Denja

    Hoofblad
    Ons Storie
flowersflowers

Ons Storie

The Wedding Website of Denja Pretorius and Christo Grové
Die verhaal van Rut en Boas in die Bybel is vir ons 'n wonderlike voorbeeld van hoe God mense se lewens verweef volgens Sy plan. Wanneer ons dink hoe ons by mekaar uitgekom het, sien ons daardie selfde goddelike hand wat ons paaie op die perfekte tyd laat kruis het. Ons het ontmoet in my ouerhuis waar Denja vir my ma blomme gebring het vir haar verjaarsdag. Met heuning in die hand het ek ons huis binnegestap en daar het dié blonde meisie met die mooiste hemelblou oë gesit en voor ek my kon keer het ek myself gemaklik gemaak te midde van haar geselskap. Kort na die ontmoeting het Christo soos 'n pou gepronk en my voete onder my uitgeslaan. Tyd het verloop en ongelukkig het ons paadjies vir twee jaar geskei. In God se perfekte tydsberekening het ons paaie weer gekruis. Ons het met die eerste oogopslag geweet dat ons weet, wat ons weet. Kort voor lank het hy die groot vraag gevra in die hartjie van die bosveld, reg langs die Nylrivier.
For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms