Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
April 4, 2025
Bell and Blossom, Pretoria, Gauteng
#Gaan_Groot_Grové

Christo en Denja

    Hoofblad
    Belangrike inligting
flowersflowers

Belangrike inligting

Question

Wat gee ek as 'n trougeskenk?

Answer

Ons nessie is klaar geveer, maar 'n geldjie sal ons baie waardeer. So... Spaar jou voete die loop, want ons sal eerder self wil koop.

Question

Teen wanneer moet ek RSVP?

Answer

RSVP asseblief voor of op 4 Februarie 2025 om teleurstelling te verhoed. Indien u nie RSVP nie, gaan u beslis uitmis op goeie geselskap, smullekker kos en smaakvolle musiek.

Question

Kan ek my kind(ers) saambring?

Answer

Almal weet hoe lief ons vir kinders is, maar ons het besluit om ons seremonie en onthaal as 'n geleentheid vir slegs volwassenes te hou met die uitsondering van ons blommemeisie en hofknapie, wat deel van ons gevolg vorm. Wenk: Gebruik hierdie spesiale dag in ons lewe as 'n dag om jou onverdeelde aandag aan jou beter helfte te gee.

Question

Is daar 'n spesifieke kleredrag?

Answer

Die kleredrag is semi-formeel. - Geen kniebroeke, denims of 'sneakers' nie.

Question

Hoe laat begin die seremonie?

Answer

Die seremonie begin stiptelik om 15:30. Die gaste moet asseblief om 15:15 reeds sit.

Question

Gaste wat by Bell and Blossom slaap:

Answer

Alle gaste wat hier slaap, kan om 12:00 reeds arriveer. Wanneer jy die gastehuis binnestap, sal daar 'n bordjie met kamerplasings wees. Die kamers moet asseblief Saterdag, 5 April om 08:00 ontruim wees. Die sleutel kan net in die deur geplaas word.

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms