Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Kleredrag

Question

Semi-formeel

Answer

Kom kleurvol, elegant en gemaklik! Dalk 'n hakkie, maar net nie 'n plakkie! Kom in enige kleur, net nie wit nie - dit mag dalk sleg reflekteer. So maak seker jou neus is gepoeier en jou dansskoene is afgestof - want dis nou die tyd wat die party nie gaan stop. Kom deel jou gees by ons liefdesfees! #oosthuizenopskop