Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
LeavesLeaves

Helmar

&

Christelle

#oosthuizenopskop

March 21, 2026

Soetendal, Wellington

Ons storie

Die liefdesverhaal van Helmar & Christelle

Ons het in 2015 by tennisproewe ontmoet - geen "love at first serve" nie, net 2 spelers wat probeer om nie die bal te mis nie. Wat as vriendskap begin het, het stadig in liefde verander, en teen 2019 het ons geweet dis waar ons storie saam begin. Ons eerste date en soen was by Bloubergstrand - die plek waar die son sak oor die see en alles net reg voel. Daar het ons gelag, gedroom en jare later het Helmar my terug geneem maar die keer met 'n ring in die sak en 'n knop in die keel. Bloubergstrand het die agtergrond geword van ons liefde - die plek waar dit begin het, gegroei het en waar ons elke jaar terug keer om ons liefde te vier. In 2026 sê ons "ja" vir altyd - twee harte word een.

Footer image