Akkommodasie
Ons het 'n lysie van akkommodasies bymekaar gemaak vir diegene wat van ver af kom. Kammafrans is die gastehuis op Venue Nouveau se perseel maar ons het alternatiewe opsies ook bygevoeg vir julle gemak. Let asseblief wel dat beskikbaarheid beperk is, so bespreek so gou as wat dit julle pas.