Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

V&A

Question

Wie het die eerste “move” gemaak?

Answer

Ruben

Question

Wie het eerste gese “Ek is lief vir jou”?

Answer

Ruben

Question

Wie is die oulike een?

Answer

Albei

Question

Wie praat die meeste?

Answer

Charlene

Question

Wie is altyd reg ?

Answer

Ruben : “Obviously ek” Charlene : “Ek”

Question

Wie is altyd honger?

Answer

Ruben : “Definitief Charlene” Charlene : “Ek”

Question

Wie slaap eerste?

Answer

Charlene

Question

Wie slaap deur alles?

Answer

Ruben

Question

Wie gaan eerste huil by die seremonie ?

Answer

Ruben : “Seker Charlene”. Charlene : “Ek”