Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Geskenk Register

The Wedding Website of Chantell Ribas and Morgan Gregory
Liewe familie en vriende, Om hierdie besondere dag saam met julle te kan vier, beteken vir ons meer as wat woorde kan sê—julle teenwoordigheid is vir ons die grootste geskenk. Indien jy steeds 'n geskenk wil gee sal daar ’n boksie beskikbaar wees vir koeverte. Alternatiewelik kan die volgende bankbesonderhede gebruik word: Bank: ABSA Rekeningnaam: C Ribas Rekeningtipe: Tjekrekening Rekeningnommer: 4090839914 Takkode: 632005 Verwysing: Naam & Trou Dankie dat julle deel is van ons reis en dat julle hierdie spesiale tyd saam met ons vier. Met waardering, Morgan en Chantell