RSVP

RSVP teen die 1 Augustus 2025 , Indien u nie het nie sal ons aanvaar dat jy dit nie ons troue sal kan bywoon nie.
Almal wat al persoonlik by my en Dandre RSVP het , kan julle ook op die website , omdat hierdie ons finale gaste lys sal wees.
Indien iemand enige hulp nodig het , kontak my en Dandre en ons help met graagte.
Ons is so opgewonde dat elkeen van julle saam met ons kan feesvier.