Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Chane & Dandre

    Home
    FAQs
leavesleaves

FAQs

The Wedding Website of Chane Jonker and Dandre Walraven
Question

Waar is die venue ?

Answer

Mosselbaai , Mosselskuur

Question

Wat moet ek aantrek ?

Answer

Semi formeel

Question

Hoelaat moet ek arriveer ?

Answer

13h30 , omdat troue om 14h00 begin.

Question

Kan ek my eie drankies bring ?

Answer

Ongelukkig nie , daar is wel n kontant kroeg wat beskikbaar sal wees. Geen eie drank word toegelaat nie , en indien jy die reel oortree sal daar n boete betaalbaar wees.

Question

Moet ek n geskenk bring ?

Answer

Ons wardeur al die moeite wat almal wil doen met geskenkies , maar ons verkies om n geldtjie te aanvaar vir ons wittebrood Maar indien jy eerder n geskenkie wil bring sal ons dit met ope arms aanvaar.

Question

Tot holeaat is die partykie ?

Answer

Die partykie sal om 12 uur eindig , en almal sal dan die perseel moet verlaat na hulle verblyf of huis .

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms