Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Vrae & Antwoorde

The Wedding Website of Berita Gerber and Dirk-De Villiers Burger
Hier is n paar vrae en antwoorde rondom ons groot dag wat jy dalk oor gewonder het, as jy nog iets wil weet wat nie op die website verskyn nie whatsapp ons gerus.
Question

Kleredrag

Answer

Formeel

Question

Kroeg

Answer

Kontant Kroeg met kaartfaseliteite & Snap Scan.

Question

Metgesel

Answer

Slegs met uitnodiging

Question

Kinders

Answer

Slegs met uitnodiging

Question

Geskenke

Answer

Ons het mekaar, maar n geldjie sal help as die swaar tye kom...

Question

Vrydag Braai

Answer

Daar sal Vrydag aand n braai wees by Murasie, ons sal nader aan die tyd n whatsapp groep maak en die inliging daarop deurgee. Almal is welkom