Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Wat om te dra?

The Wedding Website of William Barclay-Beuthin and Shamoné Alblas
Dra assebief SLEGS SWART met 'n formele styl. Dink aan elegante rokke, netjiese broeke en stylvolle hemde. Dasse is opsioneel. Dames, stilettos word nie aanbeveel nie, daar is styl opdraandes en afdraandes, so probeer om vir formele sandaal, ń blok hak of ń "wedge" opsie te gaan.