Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

FAQs

The Wedding Website of William Barclay-Beuthin and Shamoné Alblas
Question

Teen wanneer moet ek RSVP?

Answer

01 April 2025

Question

Kan ek iemand saambring?

Answer

Ongelukkig nie. Die bewoning van ons troue is slegs per uitnodiging.

Question

Hoe lyk die pad na die venue toe?

Answer

Taamlik netjies met ń paar potholes hier en daar, en sodra jy by die venue in ry is daar ń kort stukkie grondpad. Onthou, Harties kan besig raak, neem dit in ag om seker te wees jy is betyds vir ons troue.

Question

Mag ek my foon tydens die seremonie gebruik?

Answer

Ons vra asseblief dat alle fone tydens die seremonie afgeskakel moet wees.