Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Anthony & Talitha

    Home
    FAQs

FAQs

The Wedding Website of Anthony Bentley and Talitha Geldenhuys
Question

Teen wanneer moet ek RSVP?

Answer

RSVP asseblief teen 23 Desember

Question

Hoelaat begin die seremonie?

Answer

Die seremonie begin om 16:00. Ons vra dat u asseblief teen 15:00 daar sal wees. Dit is omtrent 'n 300m stappie na die kapel. Daar gaan 'n professionele fotograaf wees wat individuele en groep fotos gaan neem voordat u na die kapel toe stap. Ons vra dat u asseblief betyds sal wees.

Question

Wat is die kleredrag?

Answer

Semi Formeel. Skakering wat by die natuur inpas (groen, swart, bruin, beige). Geen jeans. Dra gemaklike skoene om na die kapel toe te stap.

Question

Is kinders welkom?

Answer

Ons het die keuse gemaak om nie kinders by ons troue te hê nie.

Question

Het julle enige akkomodasie voorstelle?

Answer

Daar is 'n kampterein en reeds opgeslaande tente met twee stretchers op die perseel wat u direk kan boek deur Die Boer en die Belg (info@dieboerendiebelg.co.za 079 7777 572). Daar is ablusie geriewe met krag punte beskikbaar. Andersins stel ons lekkeslaap voor om akkomodasie in die omgewing te bespreek. U sal onder die skakel 'Travel' akkommodasie kry om te boek.

Question

Ek het kos allergie, kan ek 'n spesiale versoek maak?

Answer

Ja, asseblief dui enige allergie aan wanneer u RSVP sodat ons voorsiening kan maak.

Question

Is daar parkering by die seremonie en onthaal?

Answer

Ja, u stop by die parkeerarea langs die onthaalsaal en loop deur die bos na die seremonie.

Question

Is daar ander reelings waarvan ek bewus moet wees?

Answer

Ja, ons hou die Vrydagaand 'n braai by die lapa en swembad waar almal welkom is. Bring 'n vleisie en drinkgoed, bykosse en eetgerei word voorsien. U moet ook asseblief RSVP daarvoor sodat ons voorsiening kan maak.

Question

Het ek 'n 4x4 voertuig nodig op die plaas?

Answer

Nee, u het nie 'n 4x4 voertuig nodig nie.

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms