Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Schedule

The Wedding Website of Anthony Bentley and Talitha Geldenhuys

Friday, January 31, 2025

Welcome Event

5:00 pm - 11:30 pm

Ons gaan Vrydagaand lekker braai en kuier by die kampterein en swembad. Almal is welkom! Bring 'n vleisie en drinkgoed, bykosse en eetgerei word voorsien.

Saturday, February 1, 2025

Wedding

Sat, Feb 1, 2025, 4:00 pm - Sun, Feb 2, 2025, 12:00 am

Semi Formeel. Kleur skema: Skakerings van die natuur (groen, swart, bruin, beige), geen jeans, dra asseblief gemaklike skoene om na die seremonie onder die boom te loop.

Daar gaan 'n professionele fotograaf wees wat individuele en groep fotos gaan neem voordat u na die kapel toe stap. Wees asseblief betyds om 15:45 u plekke in te neem.