Ons kan nie wag om jou by ons troue te verwelkom nie. Neem asseblief kennis dat die geleentheid kindervry is.
Dit is 'n formele geleentheid.
JA! Daar is 'n kroeg met kontant en kaart fasiliteite.
Jy is welkom om foto's en video's te plaas van die geleentheid. Ons versoek vriendelik dat geen foto's gedurende die seremonie geneem sal word nie.
In kort, NEE! de Harte is 'n gelisensieërde fasiliteit onderhewig aan boetes.
Laat weet ons asb teen 1 April 2025
Jou teenwoordigheid is reeds 'n geskenk aan ons, ons sal wel 'n kontant geskenk waardeer. Capitec Bank Savings Acc A de Lange Acc No: 158 658 0483 Branch: 470010