Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Kontak ons met enige vrae (Verkieslik nie gedurende die trounaweek nie).
Kontak ons met enige vrae (Verkieslik nie gedurende die trounaweek nie).
January 24, 2026
Florence Guest Farm, Chrissiesmeer, Mpumalanga

Moontlike Vrae

The Wedding Website of Alana Leibbrandt and Menno Glas
Question

Moet ek 'n formele baadjie dra?

Answer

Die manne hoef nie 'n 'blazer' te dra nie, maar moet netjies lyk in 'n knopieshemp met 'n das. (Geen denim)

Question

Moet my rok vloerlengte wees?

Answer

Dames, julle rokke hoef nie vloerlengte te wees nie, maar om by die formele tema te hou verkies ons julle rokke/rompe knielengte of langer.

Question

Moet ek 'n trougeskenk bring?

Answer

Jou teenwoordigheid op ons spesiale dag is meer as genoeg van 'n geskenk aan ons. As jy wel steeds iets wil bydra is 'n kontantdonasie welkom. Vind aangeheg die bankbesonderhede: Bank: Investec Rekeningnommer: 5001 991 2949 Takkode: 580105 Naam: M Glas

Question

Kan ek steeds kom al het ek die RSVP gemis?

Answer

Ons wens almal wat genooi is kan deel wees — maar as jy die RSVP-datum mis, sal jy ongelukkig net foto's op Facebook moet kyk en droom van die koek!

Question

Kan ek 'n metgesel bring?

Answer

Ons wil graag elke gas behoorlik bederf, so ons vra met liefde — net die naam op die uitnodiging kry 'n plekkie op die dansvloer.

Question

Is kinders welkom?

Answer

Laat die kinders by Ouma – hierdie partytjie is net vir grootmense (en ons belowe daar sal wyn wees)!