6:00 pm - 11:00 pm
Ons eet en kuier vanaand lekker saam. Trek gemaklik aan.
RSVP asseblief teen 24 November 2025. (RSVP apart vir Vrydagaand en Troudag) 'n Kontantkroeg sal beskikbaar wees. GEEN EIE DRANKIES!
Sat, Jan 24, 2026, 3:30 pm - Sun, Jan 25, 2026, 1:00 am
KLEREDRAG: FORMEEL
Die tyd wat die seremonie begin sal nader aan die datum kommunikeer word. Na die seremonie sal vingerhappies en drankies bedien word terwyl familie en bruidspaar foto's neem. RSVP asseblief teen 24 November 2025. (RSVP apart vir Vrydagaand en Troudag) 'n Kontantkroeg sal beskikbaar wees. GEEN EIE DRANKIES!