Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
leavesleaves

FAQs

Question

Teen wanneer moet ek RSVP?

Answer

31 Julie 2024

Question

Hoe laat moet ek by die seremonie wees?

Answer

30 minute voor die tyd. So stiptelik om 15:00.

Question

Hoe moet ek aantrek?

Answer

Semi-Formeel

Question

Is daar parkering?

Answer

Ja

Question

Mag kinders ook kom?

Answer

Ongelukkig net die wat genooi is.

Question

Mag ek 'n date saambring?

Answer

Slegs as jou uitnodiging 'n "Plus One" aandui.

Question

Is daar verblyf?

Answer

Die verblyf by die venue is uitgeboek vir die bruid, bruidegom en hul gevolg. https://www.lekkeslaap.co.za/ is definitief jou maatjie. Naby plekke soos Jeffreysbaai en St Francisbaai is pragtige plekke. Daar sal definitief verblyf opsies wees.