Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

FAQs

Question

Kan ek my kind(ers) saambring?

Answer

Dis ons troue, dis 'n fees. Ons wens hartlik almal kan daar wees. Maar die getalle is vol, nie eers plek vir 'n muis, daarom vra ons mooi, los die kinders by die huis.

Question

Kan ek 'n metgesel saambring wie nie op die gastelys is nie?

Answer

Ja. Ons vra dat jy asseblief jou metgesel se fooi van R550.00 sal dek.