4:00 pm
Trek asseblief semi-formeel, maar elegant aan. Bly asseblief binne die kleurskema van die troue.
Geen kinders (slegs per uitnodiging) Geen metgeselle (slegs per uitnodiging) Ons vra dat almal asseblief teen 15:30 by Mooiplaas sal wees.