Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

FAQs

Question

Teen wanneer moet ek RSVP?

Answer

Laat weet ons asseblief of jy kan bywoon teen 21 Januarie 2026.

Question

Is kinders welkom?

Answer

Ons is mal oor julle kinders, maar vir hierdie spesiale dag hou ons dit graag ’n volwasse-aandviering.

Question

Hoe laat begin die troue?

Answer

Ons vra dat gaste teen 14:30 arriveer, sodat almal rustig kan sit en die seremonie stiptelik om 15:00 kan begin.

Question

Mag ek ’n metgesel saambring?

Answer

Slegs per uitnodiging