Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Registry

The Wedding Website of Wenco Taljaard and Kate de Wet
Ons weet die troue is ver en waardeer opreg die opofferings wat julle maak om saam met ons dié spesiale dag te vier. Julle teenwoordigheid is vir ons geskenk genoeg. Ons het reeds ’n klein, eenvoudig toegeruste woonstelletjie hier aan die kus. Indien dit wel op jou hart is om ’n geskenk te gee, sal ons ’n geldelike bydrae baie waardeer. Dit sal aangewend word vir ons wittebrood en om ’n paar benodigdhede vir ons huisie aan te skaf. BANKBESONDERHEDE Account Holder: Wenco Taljaard Account Type: Savings Account Discovery Bank Branch Code: 679000 BIC/SWIFT: DISCZAJJXXX Account Number: 12789955989 Reference: Name & Surname