Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
May 30, 2026
Upington, South Africa
#LekkerDekker

Waldo & Méchelle

Belangrike Vrae

Indien daar enige verdere vrae is, stuur asseblief 'n boodskap aan Méchelle by 0733033785.
Question

Teen wanneer moet ek RSVP?

Answer

11 April 2026

Question

Wanneer moet ek by die seremonie aankom?

Answer

Gaste word vriendelik versoek om asseblief reeds teen 15:15 hulle sitplekke in te neem.

Question

Is daar 'n sekere kleredrag?

Answer

Ja kleurvol, vermy asseblief swart en wit.

Question

Hoe betaal ek by die kroeg?

Answer

Kaartfasiliteite is beskikbaar, maar kontant word ook aanvaar.

Question

Mag ek 'n metgesel bring?

Answer

Slegs per uitnodiging, dankie.