Omdat ons gastelys beperk is na naaste familie en vriende, wil ons asseblief vra dat daar geen +1 sal wees nie.
Verblyf rondom Stampriet. !Kharuhase +26481 262 6947 Historical at the Mill +264 81 244 7448 Indigo Guestehouse +264 81 294 7337 / +264813033645 Gondwana Kalahari Farmhouse +264 61 427 200
Ons het n spesifieke kleur skema, so ons vra dat almal asseblief by die volgende kleure sal bly: beige, bruin en olyf groen. Semi formal, met n lekker son hoed!
Ons is in n geseënde en bevooregde posisie om al klaar n volle huisie en alles daarin te kan hê. Ons verwag niks, maar as julle wil gee, sal enige kontant geskenkie baie waardeer word.
Ons sal graag wil hê ons gaste moet tussen 16:00 en 16:30 arriveer vir jul om jul plekke in te neem.