Ongelukkig kan ons nie kinders akkommodeer by ons troue nie.
Gegewe gaste beperkings is metgeselle slegs per uitnodiging. Reik asseblief uit indien jy onseker is.
Daar is 'n kontantkroeg beskikbaar. Let asseblief daarop dat geen drank van buite toegelaat word op die perseel nie.
Die platejoggie gaan ons tot 01h00 aan die gang hou. Daarna nooi ons graag die bittereinders uit om saam met ons na die boma area te beweeg waar ons lekker om 'n vuurtjie verder kan kuier!
Daar is 'n stuk grondpad van sowat 4km.
Jou samesyn op ons groot dag is geskenk genoeg. Sou jy graag 'n verdere bydrae wil maak sal 'n kontantbydrae tot ons wittebrood waardeer word. Mr Marius Venter Bank: Capitec Rekening nommer: 1615085589 Takkode: 470010 Verwysing: jou naam