Ongelukkig het Mystical Woods nie genoeg verblyf vir al ons gaste nie. Hier is n paar plekkies in die omgewing waarby julle verblyf kan boek. * Bly n Bietjie - 4.1km 0716228416 * Wildebeesthoek - 6.3km 0823172923 * De Wildt - 2.4km 0832534641 * De Wildt Adventure trails - 3.4km 0827779326 * Maroko Guest Lodge - 0.5km 0611979151 * Bethesda Mountain Lodge - 2.1km 0640582262 * De Oude Kothuis - 4.8km 0834725715 * Camalotte - 7.4km 0727428249