Tracy and Marlon met in mid-2011 in Westgate Mitchell’s Plain when Tracy and her family moved to the area. Tracy is a very discrete and composed person whereas Marlon is candid and extremely blunt. Due to the complete contrast in personality, Tracy initially wasn’t fond of Marlon. Whenever he’d walk past her house he’d shout: “ow girl” and always had a sarcastic comment or two. She thought he was a bit too blatant for her liking and felt annoyed by him. Marlon, determined to make her smile convinced a mutual friend to arrange an introduction. During their first encounter, Marlon deliberately passed gas, a blaring release that caused an awkward silence. The friend, utterly embarrassed, apologised on Marlon’s behalf, but Marlon’s response was: “no, this is me, accept me for who I am.” Tracy soon realised that although loud and direct, Marlon’s words contained no malice and as time passed, his wit and sarcasm began to grow on her. Smiles began to form and they began dating. After four years of dating, Tracy and Marlon went their separate ways, and as fate would have it, they found their way back to each other four years later. In March of 2024, on Tracy’s 30th birthday and in the presence of both their families, Marlon proposed, and Tracy happily accepted. This is only the start of their love story, with many more chapters to follow. --------------------------------------------------------------------------------------------------- Teenoorgesteldes trek aan en wat bedoel is om te wees, sal wees. Tracy en Marlon het mekaar middel 2011 in Westgate Mitchell's Plain ontmoet toe Tracy en haar gesin na die omgewing verhuis het. Tracy is n baie liefdevolle en omgee mens ,terwyl Marlon openhartig en uiters uitgesproke is. As gevolg van die volledige kontras in persoonlikheid, het Tracy aanvanklik nie van Marlon gehou nie. Sy't gedink hy's n bietjie te uitgesproke na haar smaak en voel geirriteerd deur hom. Marlon was vasbeslote om haar te laat glimlag , het n goeie vriend oortuig om n bekendstelling te reel. Tydens hul eerste ontmoeting het Marlon doelbewus n wind gelaat (gepoep) , die bliksende vrylating het n ongemaklike stilte veroorsaak. Tracy het gou besef dat hoewel dit hard en direk was, Marlon se woorde geen kwade gevoelens bevat nie, en met verloop van tyd het sy uitgesprokenheid en sarkasme op haar begin groei. Na vier jaar ..... In Maart 2024 ,op Tracy's 30ste verjaarsdag en in die teenwoordigheid van albei hul gesinne , het Marlon haar gevra om verloof te raak en Tracy het dit gelukkig aanvaar. Dit is net die begin van hul liefdesverhaal, met nog baie hoofstukke om te volg.