Niks later as 20 Januarie 2026. As jy opdaag sonder om te RSVP, bring asb jou eie stoel en 'n toebroodjie.
Die seremonie begin 15:30 - wees asb reeds 15:00 daar om 'n plekkie te kry.
Metgesel word slegs op uitnodiging toegelaat.
Ongelukkig nie, ons feesvier hierdie dag sonder klein voetjies. Date night is op ons ;)