Please RSVP by 01 July 2025 so we can have an accurate headcount. RSVP asseblief teen 1 Julie 2025 sodat ons 'n akkurate getal mense kan hê.
Yes, but please note that there will be no babysitters or supervision available and each parent will be responsible for their own children. Please also note that the venue is next to the Vaal river and there is an open swimming pool close to the reception. Ja, maar neem asseblief kennis dat daar geen kinderoppassers of toesig beskikbaar sal wees nie en elke ouer sal verantwoordelik wees vir hul eie kinders. Neem ook asseblief kennis dat die lokaal langs die Vaal rivier geleë is en daar is 'n oop swembad naby die onthaal is.
Yes, and no. Parking is on grass terrain next to the reception so the pathway to the reception might be a bit bumpy. Ja, en nee. Parkeerplek is op 'n grasterrein langs die onthaal, so die paadjie na die onthaal kan dalk effens ongelyk wees.
The dress code is semi formal. Kleredrag is semi-formeel.
Yes. Please feel free to take as much photos as you want and please share them with us afterwards! Ja. Neem gerus soveel foto's as wat jy wil en deel dit asseblief later met ons!
No. Please feel free to leave something in an envelope rather than receiving a gift and having two of a thing. Nee. Los asseblief iets in 'n koevert eerder as om 'n geskenk te ontvang en twee van dieselfde ding te hê.
Please direct to the Travel tab for sleep over arrangements. Verwys asseblief na die 'Travel' seksie vir oornagfasiliteite.
Yes, there will be a bar at the venue. They accept either cash or card. But please note that they do sometimes struggle wish signal, so the card facility might be slow at times. Maybe take some cash if possible to make it easier. Ja, daar sal 'n kroeg by die lokaal wees. Hulle aanvaar kontant of kaart, maar neem asseblief kennis dat hulle soms sukkel met sein, so die kaartfasiliteit kan soms stadig wees. Bring dalk kontant indien moontlik om dit makliker te maak.
Marius - 0721162846 Sunita - 0843146441